top of page
Sunrise over the Wheat Field

WELKOM

wit 3.png

Lewende Woord is 'n Vernuwings-gemeente. Ons streef om eengesind te wees - een in Liefde, een in Hart en een in Doel (Fil 2:2)

​

Ons beleef die werk van die Heilige Gees op 'n kragtige manier, en verkondig die boodskap van genade oral.

LEWENDE WOORD KURUMAN

WIE IS ONS?

Lewende Woord Kuruman:
By Lewende Woord Kuruman is alle lede van die gemeenskap welkom, jy behoort eenvoudig deur net om op te daag.

Lewende Woord fokus op die bediening van die Woord, liefdevolle verhoudings, en streef daarna om 'n Koninkryk-gesinde gemeenskap op te bou.

Ons is passievol oor aanbidding, Skrifgebaseerde onderrig, en die werk van die Heilige Gees. Ons het ook 'n sterk fokus op kinderbediening en verskeie ander bedieninge in die kerk, insluitend vroue- en mansbedieninge.

Lewende Woord Kuruman fokus doelbewus op die roeping oor die gemeente en glo die bediening kan 'n verskil in die gemeenskap maak.

Ons visie is "Building a Kingdom-minded Community"; dat die mense in die Kuruman-gemeenskap se lewenswyse sal belyn met die roeping wat ons van God ontvang het. Ons wil een in hart, liefde, en doel wees. Ons streef na transformasie deur om God te ken, vryheid te vind, jou roeping te ontdek, en 'n verskil te maak (ons missie).

Ons het elke Sondag om 09H30 'n diens in Kuruman waar jy kan verskyn net soos jy is - sonder 'n spesifieke kleredrag. Kom en aanbid die Koning van konings saam met ons!

BLY OP DATUM

Om op hoogte te bly van ons nuutste nuus en gebeure, hou ons kalender dop,  kontak Elzaan (073 526 2722) om op ons WhatsApp groep gesit te word, en volg ons op Facebook.

DIENS TYE

Sondae 09:30

@ Duikerweg 28, Kuruman

RAAK 'N LID

om 'n lid te raak van ons gemeente is heel eenvoudig! Kliek op die skakel hieronder en vul net die vorm in.

Ondersteun ons

Help die koningkryk van die here uitbrei.

Adress

KERK

Duikerweg 28, Kuruman

KANTOOR

Einde van Kalahari Straat, (In Sediba Academy se perseel)

FOON

084 252 9491

EPOS

Sosiale media

  • Facebook
bottom of page